اعلان هااااااااااااااام


Translate

WN.com - Top Afrikaans Stories
Latest headlines from WN Network
Obama-besoek: Vliegtuie in lugruim kwel
Jun 8th 2012, 07:57

Los Angeles – Altesaam vier privaatvliegtuie het tydens pres. Barack Obama se besoek aan Los Angeles in 'n beperkte lugruim...

Media files:
2c5c2a2cab970d690946dbb60f0e-grande.jpg (image/jpeg)
Partye dreig met massa-aksie oor Obama-toekenning
Jun 7th 2012, 06:44

Kaapstad – Verskeie politieke partye in die Wes-Kaap het gedreig met massa-aksie indien die Amerikaanse president, Barack Obama, en sy vrou, Michelle,...

Media files:
1027ed646bf2abc725e3820f2166-grande.jpg (image/jpeg)
Obama nooi Afrikaleiers na G8-beraad
May 4th 2012, 07:16

Washington – Die Amerikaanse president, Barack Obama, het die leiers van Benin, Ethiopië, Ghana en Tanzanië genooi om deel te...

Media files:
03e2014c74db16612a2d866110f6-grande.jpg (image/jpeg)
Vroue hou meer van Obama
Apr 3rd 2012, 06:23

Washington – Vroue-kiesers het pres. Barack Obama gehelp om 'n groot voorsprong bo Mitt Romney, Republikeinse voorloper, te neem, aldus...

Media files:
bebf6ebe3e0211c7da0588d2aca5-grande.jpg (image/jpeg)
Storm woed om Obama
Mar 28th 2012, 06:13

Johannesburg – 'n Storm woed om pres. Barack Obama nadat hy sy Russiese ampsgenoot in 'n "private gesprek" gevra het vir "beweegruimte" in hul debat oor kernwapens tot ná die Amerikaanse presidentsverkiesing. Obama en pres. Dmitry Medvedev het in Seoel op die leiersberaad oor kernontwapening gesit en wag vir 'n media-fotosessie en nie besef die TV-mikrofone is aangeskakel nie. In die...

Media files:
8620dee7ad2a307481afa4586621-grande.jpg (image/jpeg)
Gorilla van meer as 180 kg ontsnap uit hok
Mar 21st 2012, 12:00

New York – 'n Gorilla van meer as 180 kg het Maandag uit sy hok in die Buffalo-dieretuin in...

Media files:
4c0ee86e9b7db7e0cb0c7f8e9637-grande.jpg (image/jpeg)
Hyundai Elantra dra die SA kroon
Mar 15th 2012, 05:14

Die Koreaanse aanslag op die plaaslike motormark het nog vrugte afgewerp deurdat Hyundai se Elantra 1.8 GLS Woensdagaand op 'n spoggeleentheid in Johannesburg as Suid-Afrika se motor van die jaar...

Media files:
3da8697fa7956b3a401d7e6173a2-grande.jpg (image/jpeg)
Obama: 'Ek verdien nóg 'n kans'
Feb 6th 2012, 10:28

Washington – Pres. Barack Obama het Sondag gesê hy verdien om herverkies te word omdat Amerika se ekonomie is besig om te...

Media files:
d7dd06b928f4d07f564b2a6afac6-grande.jpg (image/jpeg)
Bolt draf uitdun kaf
Aug 19th 2009, 01:35

WILHELM DE SWARDT PRETORIA Die wêreld se vinnigste man, Usain Bolt, het gisteraand in Berlyn op die Wêreld-atletiekbyeenkoms tot die halfeindronde van die 200 meter deurgedring deur sy uitdun in die kwarteindronde in 20.41 s te wen....

Media files:
798e679bfbe8e3cecf554fe8c8c7-grande.jpg (image/jpeg)
9,58! Maar beter as 9,48 is net nie menslik moontlik.
Aug 18th 2009, 00:33

Usain Bolt reken hy kan die 100 m vir mans nóg vinniger hardloop. "Ek dink ek sal by 9,4 (sekondes) stop, maar 'n mens weet nooit nie," het dié 22-jarige atleet van Jamaika aan verslaggewers in Berlyn gesê nadat hy Sondag by die Wêreldatletiekbyeenkoms sy 100 m-rekord die tweede keer verbeter het. Sy tyd Sondagaand van 9,58 sek. is 0,11 sek. vinniger as sy rekord van 9,69 sek. wat hy by die Olimpiese Spele in Beijing opgestel het. Dit is die grootste verbetering van 'n rekord in die 100 m sedert in 1968 begin is om atlete se tye in wedlope elektronies te meet....

Media files:
516d31af0a4c7e33ad1a790b8d3c-grande.jpg (image/jpeg)
Sportboewe moet streng vasgevat word
Aug 17th 2009, 22:12

Terwyl Suid-Afrika regmaak vir die toestroming van sportliefhebbers vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi het sportboewery die laaste tyd op en langs die sportveld kop uitgesteek....

Media files:
b9ffc66b16d0489b3d9aed93d623-grande.jpg (image/jpeg)
Shaik: 'Dit wassie ekkie'
Aug 13th 2009, 01:37

Durban. - Schabir Shaik, voormalige finansiële raadgewer van pres. Jacob Zuma wat tans op mediese parool is, ontken hý het Maandag met sy kind in sy BMW in die stad rondgery....

Media files:
50c505af4a7526362aa7485dacd3-grande.jpg (image/jpeg)
'n Vars bries waai in SA se uitkyk op wêreld
Aug 12th 2009, 21:04

Die Suid-Afrikaanse regering se misnoeë met die militêre junta in Mianmar se optrede teen die opposisieleier, me. Aung San Suu Kyi - én die gul ontvangs wat me. Hillary Rodham Clinton, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, verlede week in die land gehad het - dui daarop dat Suid-Afrika onder pres. Jacob Zuma 'n meer realistiese en nugter buitelandse beleid wil volg....

Media files:
917324c28e948f1fa79cc331e679-grande.jpg (image/jpeg)
Dale Steyn positief vir verbode middel
Aug 10th 2009, 23:24

Dale Steyn, Suid-Afrika en die wêreld se voorste snelbouler, is positief getoets vir 'n verbode middel en 'n boete of selfs 'n skorsing staar hom in die gesig....

Media files:
d90e212ce66e37a3ee0431d54d25-grande.jpg (image/jpeg)
Zuma, Clinton praat oor Zim, Soedan
Aug 9th 2009, 20:43

...

Media files:
640a4c1af2d8f5a206341bf0a5eb-grande.jpg (image/jpeg)
Obama wil graag met SA saamwerk, sê Hillary
Aug 8th 2009, 01:45

Sarel van der Walt Te oordeel aan die gemoedelike verhouding tussen mev. Hillary Rodham Clinton, Amerikaanse minister van buitelandse sake, en me. Maite Nkoane-Mashabane, haar Suid-Afrikaanse ampsgenoot, lyk dit of die stram verhouding tussen Suid-Afrika en die VSA iets van die verlede is....

Media files:
9f8590710795ed789928fc4d7bb9-grande.jpg (image/jpeg)
Zuma kies reg met nuwe hoof vir die regbank
Aug 6th 2009, 18:28

Die aanwys van regter Sandile Ngcobo as nuwe hoofregter moet verwelkom word, al is hy waarskynlik nie die beste kandidaat vir die pos nie....

Media files:
f523d19bda2f3fc9c61c9bc32f50-grande.jpg (image/jpeg)
Tutu is sprakeloos oor Obama-medalje
Jul 31st 2009, 23:30

LE ROUX SCHOEMAN 31/07/2009 10:08:55 PM - (SA) Kaapstad. – Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu sal aanstaande week na...

Media files:
6d890916c15254b9e2ef098d1a4a-grande.jpg (image/jpeg)
Obama-prys: Biskop Tutu is sprakeloos
Jul 31st 2009, 21:46

...

Media files:
68ae9226ce6bc1fa0d26d4043eff-grande.jpg (image/jpeg)
WP-pak kan nóg beter, sê Proudfoot
Jul 30th 2009, 00:20

KAAPSTAD Met die Westelike Provinsie se rugby-oefening Dinsdagmiddag by Belhar, het 'n sekere witkop dalk minder aandag getrek as die Michael Jackson-danskompetisie, maar Schalk Burger se teenwoordigheid het daaraan herinner dat die WP-voorspelers nog 'n paar grade gedugter gaan word voor die laaste rondes van vanjaar se Curriebeker-kompetisie aanbreek....

Media files:
57ed5c27a2adb899efde1ca0c37f-grande.jpg (image/jpeg)
Felipe Massa praat, stabiel ná ongeluk
Jul 28th 2009, 08:39

...

Media files:
42eaf16614a20c16c0a8b78722c4-grande.jpg (image/jpeg)
Obama mik hoog
Jul 27th 2009, 23:31

27/07/2009 08:46:37 PM - (SA) Wanneer ’n mens ’n ambisieuse projek begin, kan dit nogal ’n risiko wees om jou visier te hoog te stel. Algehele vrede in die Midde-Ooste, soos wat die...

Media files:
a7fda927aa61fa8e28215f0fc201-grande.jpg (image/jpeg)
Brit sterf toe Madonna-verhoog instort
Jul 18th 2009, 02:32

...

Media files:
e4ab95403788c51e6c81fa87fbfb-grande.jpg (image/jpeg)
Bardot vra Bruni se hulp vir diereregte
Jul 17th 2009, 22:08

SAPA 17/07/2009 10:13:44 PM - (SA) Parys. – Die voormalige Franse sekssimbool en deesdae diere­regte-aktivis, Brigitte...

Media files:
518b4cafe09942b544eb1b9010fe-grande.jpg (image/jpeg)
Obama se les in demokrasie vir Afrika-leiers
Jul 13th 2009, 20:43

Kenia se verontwaardiging dat pres. Barack Obama se eerste besoek aan Afrika suid van die Sahara aan Ghana was, dui op 'n onbegrip van hul eie skuld daaraan. Kenia het Obama - sy pa was 'n Keniaan - as "bloedbroer" opgeëis. En toe gaan hy Ghana toe....

Media files:
e87624f6a34f9b0775718d12b6ba-grande.jpg (image/jpeg)
Afrika is afhanklik van Afrikane, sê Obama
Jul 12th 2009, 21:52

PHILDA ESSOP KAAPSTAD 12/07/2009 09:09:30 PM - (SA) Pres. Barack Obama van Amerika het hom sterk uitgespreek teen korrupsie en vir goeie regeringsbestuur as die sleutel tot die ontwikkeling van Afrika se potensiaal. Hy het op besoek aan Accra, Ghana, gesê die toekoms van Afrika is afhanklik van Afrikane. Volgens Obama is ontwikkeling afhanklik van goeie regeringsbestuur. Dit is ’n bestanddeel wat te...

Media files:
dd0d5fd55e92b6ff55489bfa7718-grande.jpg (image/jpeg)
Obama en Afrika
Jul 12th 2009, 19:32

12/07/2009 07:59:52 PM - (SA) Pres. Barack Obama se besoek aan Ghana – sy eerste as Amerikaanse president aan Afrika suid van die Sahara – was grotendeels vanweë sentimentele redes en moet...

Media files:
41db004b773ea34e46fc75801c53-grande.jpg (image/jpeg)
Ghanese in vervoering oor Obama-besoek
Jul 10th 2009, 21:54

SAPA-AFP 10/07/2009 10:36:41 PM - (SA) Accra. – Obama-manie het die hoofstad van Ghana gister beetgepak in afwagting op die aankoms van pres. Barack Obama van Amerika in dié Wes-Afrikaland....

Media files:
113abaafad627eec3e18915f7c52-grande.jpg (image/jpeg)
Ghana in beswyming oor Obama-besoek, maar . . .
Jul 10th 2009, 20:46

Waldimar Pelser Op die maat van die rastafariër Blakk Rasta se trefferlied "Barack Obama" het inwoners van Accra in Ghana in die strate gedans voor pres. Barack Obama van die VSA en sy gesin se aankoms daar gisteraand....

Media files:
f68a99d67722bd7e9c6584fe964a-grande.jpg (image/jpeg)
Ponting, Katich kolf Engelse flou in Cardiff
Jul 9th 2009, 22:40

09/07/2009 09:44:29 PM - (SA) Cardiff. – Ricky Ponting en Simon Katich het gister hier ’n blitsvinnige boulskof van die Engelse talisman Andrew Flint­off oorleef om Australië in ’n stewige posisie ná die tweede dag van die eerste toets in die Reeks om die As te plaas. Die twee Aussies het in ’n onoorwonne vennootskap van 189 lopies om die tweede paaltjie...

Media files:
be8a3e90f7284518bb49fc4999ae-grande.jpg (image/jpeg)
Obama wil hele Afrika bereik
Jul 9th 2009, 22:40

SAPA-AFP 09/07/2009 10:59:36 PM - (SA) Accra. – Die strate van die Ghanese hoofstad was gister behang met plakkate van pres. Barack Obama van die VSA voor die eerste swart Amerikaanse president se eerste...

Media files:
787f7fa35195939299f1dd23d714-grande.jpg (image/jpeg)
Presteer beter vir beleggings, sê Obama
Jul 8th 2009, 20:09

REUTERS 08/07/2009 09:02:43 PM - (SA) Washington. – Afrikalande moet korrupsie en politieke onstabiliteit uitroei om die beleggings te lok wat nodig is om te floreer, het pres. Barack Obama gesê in ’n onderhoud met AllAfrica.com wat vandeesweek uitgereik is. Obama het voor sy besoek...

Media files:
7a24078e8ca781c02352ab515f18-grande.jpg (image/jpeg)
Obama bring weer sonskyn ná 'n tyd van reën, sê Rusland se Poetin
Jul 7th 2009, 20:45

Mev. Michelle Obama saam met me. Tatyana Filippova, hoofsuster van die St. Dimitry-verpleegsterscollege in Moskou, Rusland, en aartsbiskop Arkadiy Shatov, rektor. Foto: AP Leopold Scholtz...

Media files:
c298d1657d2e56ab1f7b47f41376-grande.jpg (image/jpeg)
Zuma, Obama gaan bladskud by G8-beraad in Italië
Jul 6th 2009, 22:00

06/07/2009 09:08:25 PM - (SA) Kaapstad. – Pres. Jacob Zuma sal pres. Barack Obama van Amerika ontmoet by die G8-beraad wat môre in Italië begin. Luidens ’n Withuis-dokument sal Obama in Italië ’n “bilaterale ontmoeting met ons...

Media files:
63ee724d3adbf330d69e5582ad48-grande.jpg (image/jpeg)
Obama praat in Moskou
Jul 6th 2009, 22:00

LEOPOLD SCHOLTZ 06/07/2009 09:08:59 PM - (SA) Brussel. - Ondanks kwaai meningsverskille oor die internasionale politiek het dit gister met pres. Barack Obama se aankoms in Moskou gelyk of hy en sy Russiese eweknie, pres. Dmitri Medwedef, mekaar in bepaalde opsigte sou vind. Europese media het berig dat Amerikaanse en Russiese amptenare ooreenstemming bereik het oor die...

Media files:
1216ec8870d68cb62b70da2f0597-grande.jpg (image/jpeg)
Armstrong kan vandag weer geel dra
Jul 6th 2009, 22:00

WILHELM DE SWARDT 06/07/2009 10:07:24 PM - (SA) Pretoria. - Mark Cavendish van Team Columbia het gister sy tweede agtereenvolgende skofsege in die Tour de France behaal. Maar die groot nuus is dat Lance Armstrong van Astana – in ’n skof waar ’n dwarswind vir ’n drama in die kleine gesorg het – van die algehele 10de plek tot die derde plek opgeskuif het. Dit kan vandag gebeur dat die sewemalige Tour-wenner die...

Media files:
af4bfca537e9aece864e0878a4b0-grande.jpg (image/jpeg)
Bob noem VSA se nuwe hoë vir Afrika 'n 'idioot'
Jul 6th 2009, 21:24

Waldimar Pelser Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe sê die VSA se mees senior diplomaat in Afrika is 'n "idioot", het die staatsbeheerde Herald gister berig....

Media files:
c9bc4eddb24b1cf85127bb06d48f-grande.jpg (image/jpeg)
Mark Cavendish wys weer hy's vinnigste
Jul 5th 2009, 20:49

PRETORIA Mark Cavendish is voor vanjaar se Tour de France as die vinnigste fietsryer ter wêreld beskryf....

Media files:
8bf37c743f37744024e0e9ed0265-grande.jpg (image/jpeg)
Roddick bederf partytjie
Jul 3rd 2009, 21:07

Oë op die bal. Andy Roddick in aksie in sy Wimbledon-halfeindstryd gister teen Andy Murray. Foto: Srdjan Suki, EPA BLOEMFONTEIN Andy Roddick van Amerika het die Britte se hoop op Wimbledon-glorie gister gekelder toe hy die Skot Andy Murray in die halfeindronde geklop het. Murray is ná die uittrede van Tim Henman die Britte se nuwe groot hoop op die eerste manswenner op Wimbledon sedert Fred Perry in 1936 koning gekraai het....

Media files:
7924a2c7179bc93754e6ec46a2e4-grande.jpg (image/jpeg)
Roger op sy stukke
Jul 2nd 2009, 00:34

Onstuitbaar...die kampioen en eerste gekeurd Roger Federer gister by Wimbledon in aksie tydens sy wedstryd in die kwarteindronde. Foto: PAUL GRHAM, Getty JOHANNESBURG Roger Federer is deur na sy 21ste agtereenvolgende halfeindstryd nadat hy die Kroaat Ivo Karlovic gister met 'n ondeurdringbare afslaan oorrompel het om in skoon stelle met 6-3, 7-5, 7-6 (7-3) te seëvier....

Media files:
431868c7b532c2dc9f3d8369fb68-grande.jpg (image/jpeg)
Amerikaanse troepe gee pad
Jun 30th 2009, 22:11

REUTERS 30/06/2009 09:32:24 PM - (SA) Bagdad. – Die laaste Amerikaanse gevegstroepe het gister uit stedelike gebiede hier onttrek as deel van die proses wat die beheer van Irak aan die land sal teruggee. Baie Irakiërs verwelkom dié stap, maar ander vrees dat dit hulle aan aanvalle sal blootstel. ’n...

Media files:
15d527e17c14b6d6f413a54e3080-grande.jpg (image/jpeg)
China gee miljarde aan Zimbabwe
Jun 30th 2009, 22:11

REUTERS 30/06/2009 10:07:00 PM - (SA) Harare. – Zimbabwe het krediet van $950 miljoen (R7,3 miljard) van...

Media files:
b39d03a14abeb91f5f37a1373290-grande.jpg (image/jpeg)
Kampusstasie gewaarsku oor Obama-grap
Jun 26th 2009, 20:40

Sanri van Wyk...

Media files:
926f6604f5a0448527ae296f1c28-grande.jpg (image/jpeg)
Hewitt kraai van plesier toe 'n top-gekeurde val
Jun 25th 2009, 21:58

CHRISTO BUCHNER 25/06/2009 09:32:04 PM - (SA) Johannesburg. - Die kreet van “Aussie, Aussie, oi, oi, oi” het gister oor Wimbledon weergalm. Die vaandeldraer van Australiese tennis die afgelope dekade, Lleyton Hewitt, het in die tweede ronde met die vyfde gekeurde, Juan Martin del Potro van Argentinië, klaargespeel. Die 28-jarige Hewitt, wat in 2 ure en 32 minute met 6-3, 7-5 en 7-5...

Media files:
8e0e6f70c9af55acd5aa5ce792bf-grande.jpg (image/jpeg)
Obama swig ook soms voor die tabakduiwel
Jun 24th 2009, 22:19

SAPA-AP 24/06/2009 10:22:11 PM - (SA) Washington. – Pres. Barack Obama het erken dat hy soms ’n dampie maak....

Media files:
5fec121e0fa0e4af5513338fce66-grande.jpg (image/jpeg)
Obama erken hy rook nou en dan
Jun 24th 2009, 21:45

...

Media files:
d6b5705e82626e6926b5d0bdde19-grande.jpg (image/jpeg)
Obama na SA vir opening van WB-toernooi
Jun 22nd 2009, 21:57

JANNIE FERREIRA 22/06/2009 09:14:25 PM - (SA) Kaapstad. – Pres. Barack Obama van Amerika het ’n uitnodiging aanvaar om die openingseremonie van die Wêreldbeker-sokkertoernooi...

Media files:
247b26ab7c61273126ae312de965-grande.jpg (image/jpeg)
Obama sê glo ja om opening van 2010 by te woon
Jun 22nd 2009, 21:48

...

Media files:
4d3019a765dd6894116088c9caed-grande.jpg (image/jpeg)
Boerkas is verbode, sê Sarkozy
Jun 22nd 2009, 21:48

Pres. Nicolas Sarkozy praat by die paleis van Versailles, wes van Parys, met LP's. Foto: Eric Feferberg, AP...

Media files:
635f8669ed2293e371743c18917a-grande.jpg (image/jpeg)
Roger, Maria begin op wennoot
Jun 22nd 2009, 21:48

Die goue seun van wêreldtennis Roger Federer maak 'n luisterryke verskyning op die hoofbaan gister. Foto: Stefan Wermuth, Reuters CHRISTO BUCHNER JOHANNESBURG Roger Federer en Maria Sharapova is gister albei vroeg effens skrikgemaak, maar het uiteindelik as oorwinnaars van die baan gestap in die eerste ronde van die Wimbledon-tennistoernooi by die All England Club....

Media files:
d87f410222a527acd9b8d52d7f4e-grande.jpg (image/jpeg)
You are receiving this email because you subscribed to this feed at blogtrottr.com.

If you no longer wish to receive these emails, you can unsubscribe from this feed, or manage all your subscriptions

0 Responses to WN.com - Top Afrikaans Stories: All items

Post a Comment